Rainer Werner Fassbinder

Rainer Werner Fassbinder
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1945-05-31)31 Mei 1945
Sterfte 10 Junie 1982 (op 37)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Skrywer, regisseur, en akteur
Aktiewe jare 1965–1982
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rainer Werner Fassbinder (31 Mei 1945 – 10 Junie 1982) was 'n Duitse skrywer, regisseur, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Katzelmacher (1969), Ali: Fear Eats the Soul (1973), Fox and His Friends (1975), en The Marriage of Maria Braun (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy